Upington

Contact Details

Contact Details

Contact Number: 054 331 1970
Fax Number: 054 331 2816
Centre Cell: 082 973 5367

Call us

Physical Address

Cnr of Jan de Klerk St & Audrey Beukes St

Hoërskool Duineveld Room 2A

Upington

8801

Send Message

Master Science Upington provides extra physical science tuition for grade 10 to 12 learners. Our tutors and lessons help learners make their science education a success. Ons wetenskap ekstra klasse is volledig tweetalig.

Master Science Upington strewe daarna om te sorg dat elke leerder wat by ons inskryf, die geleentheid gegun word om sy/haar volle potensieaal te bereik. Ons span vriendelike tutors is vol energie,baie entoesiasties en altyd gewillig om te help. Die sukses wat leerders by ons behaal spreek vanself.

Ons strewe na kwaliteit onderrig vir al ons leerders. Ons glo dat kwaliteit onderrig nie net wetenskap vaardighede verbeter nie, maar ook waarde toevoeg tot die hele lewe van ons leerders. Daardeur help ons leeerders om beter lede van die samelewing te word wat hul plek in die gemeenskap kan volstaan. Hulle word ook die geleentheid gebied om vir hulle eie toekoms deure oop te maak.

Hierdie uitgangspunt van kwaliteit onderrig lei daartoe dat ons sentrum kan presteer, soos duidelik blyk uit die toekennings wat ons reeds ontvang het. Ons is trots daarop dat ons Master Maths sentrum, wat in 2004 oopgemaak het, die eerste plattelandse sentrum was wat die gesogte nasionale Franchisee of the Year-toekenning kon verower. Tans is ons steeds op ‘n gereelde basis onder die top 15 sentrums in die land, wat getuig van volgehoue kwaliteit onderrig.

By ons is die student se ontwikkeling en prestasie in ‘n gebalanseerde lewe die hoogste prioriteit.

Master Science Upington help jou om jou merk in die lewe te maak!

Click here to view our MASTER MATHS page.

Centre Team

Paul Muller

Owner & Tutor – “Dis ‘n voorreg om met die wiskunde- en lewensvorming van ons laerskoolleerders te werk. Veral wanneer ‘n kind wat ‘n ‘vrees’ vir wiskunde gehad of baie gesukkel het agterkom hy/sy kan dit baasraak word al ons harde werk beloon.”

Madie Muller

Tutor -“Ons bied hulp aan kinders met probleme en dis fantasties om deel van so ’n proses te wees.”

 Dorette van Wyk

Admin

Carla Engelbrecht

Tutor -“Ons bied hulp aan kinders met probleme en dis fantasties om deel van so ’n proses te wees.”

Our Students

Graad 11

“Ek het in 2014 by Master Maths begin, en in 2016 by Master Science. Master Maths/Science het my gehelp om ‘n positiewe houding teenoor Wiskunde en Skeinat
te kry. Ek is ook meer vertroud met die vakke, as gevolg van al die ekstra oefening. Sedert ek met die klasse begin het, het ek nog nooit minder as 70% gekry nie.”

Graad 11

“Master Science het my baie gehelp om goeie punte te kry, deurdat onderwerpe op ‘n ander manier aan my verduidelik word. Dit help my om die moeilike afdelings beter te verstaan.”

IEB Student

“Master Maths/Science is a great centre, with excellent staff. The support and guidance provided at Master Maths/Science are of great value and promotes/encourage progress in your personal life. They display good leadership as a unit and individually. Their knowledge, help, facilities and centre are easily accessible and the learning is very convenient. I would refer anyone on any day to Master Maths/Science, and wish you the best of luck for the future.”