Kuruman

Contact Details

Contact Details

Contact Number: 083 781 1158

Call us

Physical Address

Seodin Rd

Hoërskool Kalahari

Kuruman

8460

Send Message

Professional physical science tuition

Master Science Kuruman provides extra physical science tuition for grade 10 to 12 learners. Our tutors and lessons help learners make their science education a success. Ons wetenskap ekstra klasse is volledig tweetalig.

Master Maths Kuruman het sy deure geopen op 2 Augustus 2010. Ek is ‘n Wiskunde onderwyseres by Hoêrskool Kalahari met 29 jaar ondervinding. Ek het al ‘n nasionale toekenning en ook verskeie toekenning in die Siyanda Distrik ontvang. Ons wetenskap sentrum het in 2011 geopen.

Ek kan met vrymoedigheid sê ek glo in die sukses van die Master Science sisteem! Elke afdeling van die sillabus word uitstekend verduidelik en gee aan my die geleentheid om persoonlike aandag aan elke leerder te verskaf. Die sisteem is ontwikkel om die leerder aan te help om onafhanklik vrae te beantwoord. Dus kan ons seker wees dat hy/sy die werk verstaan en selfvertroue het wanneer die eksamens nader kom.

Click here to view our MASTER MATHS page.

 

Centre Team