Kathu

Contact Details

Contact Details

Contact Number: 072 243 3322

Call us

Physical Address

Bosbok St

NG Kerk

Kathu

8446

Send Message

Master Science Kathu provides extra physical science tuition for grade 10 to 12 learners. Our tutors and lessons help learners make their science education a success. Ons wetenskap ekstra klasse is volledig tweetalig.

By Master Science Kathu streef ons daarna om elke leerder se selfvertroue in wetenskap ‘n hupstoot te gee. Ek glo baie sterk aan positiewe denke. Met die Master Science stelsel is dit so maklik om u kind daardie positiewe denke en vertroue te gee. My leuse: Ek glo ek kan! Master Maths Kathu is al langer as 7 jaar in diens van Kathu se gemeenskap. Die sentrum het ook in 2011 ‘n “In Recognition of Excellence Award” gewen en daarmee getoon dat hierdie sentrum op die regte pad is. Master Science is ‘n unieke stesel: die leerder doen self die werk. Wetenskap se sukses in die deurlopende vaslegging van begrippe en metodes. Deur herhaalde oefening kan die kind sy volle potensiaal bereik. Met wetenskap wat een van dié belangrikste matriek vakke geword het, kan ekstra hulp by Master Science die wa deur die drif help trek. Master Science kan u kind op ‘n wenpad plaas!

Click here to view our MASTER MATHS page.

 

Centre Team

Karina Reitz

Mathematics lessons in Kathu.

‘Dit is vir my wonderlik om n verskil te maak in leerders se lewens!’

Hester van Niekerk

Our Mathematics tutors are ready to assist learners.

Administration assistant