Rustenburg

Contact Details

Contact Number: 014 592 9419
Fax Number: 014 592 9419
Centre Cell: 083 419 5044

Call us

Physical Address

171 Kock St

Kloof Centre

Rustenburg

Click here for directions

Master Science Rustenburg provides extra physical science tuition for grade 10 to 12 learners. Our tutors and lessons help learners make their science education a success. Ons wetenskap ekstra klasse is volledig tweetalig.

Wat is daar beter vir enige kind se selfbeeld as om “goed” te wees in wiskunde! Ons glo in die uniekheid van elke kind (wat smag na liefde en erkenning). Die Master Maths program bied vir elke leerling die geleentheid om volgens eie behoefte, tempo en vermoê te werk. Ons as tutors is die heeltyd daar vir hulp en ondersteuning; dus kan elke kind volgens hul vermoêns presteer.

Dit is wonderlik om kinders, wat jou nie in die oë kyk nie, en met hangskouers by die sentrum te sien inkom, na so twee weke met ‘n glimlag en vol selfvertroue daar te sien uitstap. Sodra wiskunde verstaan word, word dit ook lekker. Ons beskou dit as ‘n voorreg en groot verantwoordelikheid om met ouers se kosbaarste “besittings” te mag werk, en daarom sal ons dit altyd streef om ons beste te lewer.

Click here to view our MASTER MATHS page.

 

Centre Team