Potchefstroom

Contact Details

Contact Details

Contact Number: 018 293 1550
Fax Number: 086 694 3998
Centre Cell: 083 235 7546

Call us

Physical Address

69 Retief St

Potchefstroom

2531

Send Message

fa55c8bad0e242eb7986dc1135b50adb_XL

Master Science Potchefstroom provides extra physical science tuition for grade 10 to 12 learners. Our tutors and lessons help learners make their science education a success. Ons wetenskap ekstra klasse is volledig tweetalig.

In die winter van 2004 het Master  Potchefstroom afgeskop. Die sentrum is gelee in Potchefstroom sentraal  binne ‘n radius van drie kilometer is ses Hoerskole en vier Laerskole. In 2011 het ons met Master Science begin.

Master Science se benadering tot hierdie vaardigheid is onverbeterlik. Elke kind werk individueel met genoegsame werkkaarte en daarby word elke les afgerond met ‘n toets. Tutors is voltyds op bystand.

MS Potchefstroom kan met trots sê dat ons elke jaar verbeter en van krag-tot-krag gaan! In 2007 en 2010 het ons die toekenning “In recognition of Excellenceâ” van Hoofkantoor ontvang.

Click here to view our MASTER MATHS page.

 

Centre Team

Alma Robinson

Master Science Potchefstroom has a team of trained tutors.

“My passie vir wiskunde en omgee vir kinders is my dryfkrag.”

Irene Barnard

Physical Science tuition in South Africa.

“Fisiese Wetenskap is my passie en my misie is dat leerders die werk moet verstaan en dit geniet. Omdat die praktiese komponent van die vak so belangrik is, is dit baie goed geïntegreer in die verskillende modules en daarom is dit ‘n vreugde om betrokke te wees by Master Science.”