Klerksdorp

Contact Details

Contact Details

Contact Number: 018 468 3439
Fax Number: 086 549 7490
Centre Cell: 076 984 1411

Call us

Physical Address

50 Williams St

Wilkoppies

Klerksdorp

2571

Send Message

Master Science Klerksdorp provides extra physical science tuition for grade 10 to 12 learners. Our tutors and lessons help learners make their science education a success. Ons wetenskap ekstra klasse is volledig tweetalig.

Ons is sedert 2006 hier en groei elke jaar, nie net in getalle nie, maar ook in effektiwiteit. Ons leuse is:

WEER + WEER + WEER = PRESTEER or MORE + MORE + MORE = SCORE

Te danke aan ons leuse is daar baie staaltjies. Die beste bly Lize wat in Gr 12, April-eksamen 5% vir wiskunde gehad het en vandag met ‘n C-simbool op haar matrieksertifikaat spog.

Click here to view our MASTER MATHS page.

 

Centre Team

Gerrie Muller

Master Maths Klerksdorp offers tuition in English and Afrikaans.
Ervare wiskunde onderwyser en oud-adjunkhoof.

Karin Nel

Physical Science tuition in South Africa.
Karin is ‘n oud-onderwyseres.  Sy is reeds 6 jaar deel van Master Maths en BAIE geliefd onder die leerders.

Charise Booysen

Deeltydse student. Wiskunde en Wetenskap tutor.