Brakpan
Contact Details
Contact Details | Physical Address32 Essex St Dalview Brakpan 1541 |
Send Message
Master Science Brakpan provides extra physical science tuition for grade 10 to 12 learners. Our tutors and lessons help learners make their science education a success. Ons wetenskap ekstra klasse is volledig tweetalig.
In ons sentrum is dit vir ons belangrik om die hoogste standaard van individuele onderrig en ondersteuning aan elke leerder te bied. Hy/sy kan dus met selfvertroue en volgehoue deursettingsvermoë die nodige vaardighede bemeester om sodoende te kan deel in die liefde en passie vir wetenskap.