Parys

Contact Details

Contact Details

Contact Number: 071 611 6937

Call us

Physical Address

Cnr St Jan St and 1st Ave
9585
Parys

Send Message

Master Science Parys provides extra physical science tuition for grade 10 to 12 learners. Our tutors and lessons help learners make their science education a success. Ons wetenskap ekstra klasse is volledig tweetalig.

Om te kan dink en skryf deur net getalle te gebruik, waarborg geen spelfoute!!

Master Maths Parys het sy deure oopgemaak in Junie 2009 en ons het nog nie ‘n dag terug gekyk nie. Ons het in 2011 met Master Science begin. Ons is baie lekker geleë, reg langs die Laerskool en oorkant die Hoërskool, dus kan leerders maklik by die sentrum kom.

Wetenskap is nie net ‘n skoolvak nie, maar ‘n lewensvaardigheid waaroor elke leerder moet beskik. Saam met die skool, werk ons deur die sillabus, ons is ook baie gefokus op resultate en individuele onderrig! Leerders word ook voltyds bygestaan deur ‘n tutor.

Met ‘n ontspanne tog streng atmosfeer, beoog ek om skeinat vir die leerders meer aangenaam en opwindend te maak. Dis nooit te laat om ‘n verskil te maak nie!!

Click here to view our MASTER MATHS page.