Oranje-Meisiesskool

Contact Details

Contact Details

Contact Number: 079 504 6761
Centre Cell: 084 587 4088

Call us

Physical Address

Dan Pienaar Straat
9301
Bloemfontein

Send Message

Master Science Oranje Meisiesskool provides extra physical science tuition for grade 10 to 12 learners. Our tutors and lessons help learners make their science education a success. Ons wetenskap ekstra klasse is volledig tweetalig.

By Master Science Oranje is elke leerder vir ons belangrik. Ons hanteer elke leerder as ‘n individu en werk hard sodat elkeen hul potensiaal bereik. Ons werk saam met die skool sodat leerders voorbereid is vir toetse en eksamens. Ons glo by Master Science kan ons ‘n leerder toerus om met selfvertroue probleme aan te pak. By Master Science Oranje moedig ons leerders aan om nie net by Master Science haar beste te gee nie, maar ons motiveer leerders om dit ook in die klaskamer en by die huis te doen. Gee jou kind selfvertroue skeinat te doen, laat haar Master Science doen!

Click here to view our MASTER MATHS page.

 

Centre Team

Carien James

Individual Physical Science tuition.

“Ek is tans ‘n Wiskunde onderwyseres by Oranje. Om te sien hoe leerders Wiskunde geniet en verstaan, is vir my ‘n passie.”

Annel Oosthuizen

Physical Science lessons in Oranje Meisiesskool.
“Met Master Science kan leerders van die begin af die groot prentjie van skeinat kry en sal hulle verstaan waaroor skeinat gaan. Dit maak my baie opgewonde om te sien dat leerders die vak verstaan en so begin geniet!”

Nardus van der Westhuizen

Physical Science assistance for Grade 10 to 12.
“I started tutoring this year and thoroughly enjoy it, mainly because I believe in the mental power that is gained from improving your mathematical knowledge. I believe that you can never stop learning and I love expanding my knowledge of just about everything.”

Kelsey Brown

Physical Science tuition in South Africa
“Tutoring is great experience because I love helping the learners understand the maths and feel an amazing feeling when they get the sums correct!”

Barbara-Mari Bruwer

Extra help for Physical Science learners.
“Ek is ‘n gebore Juffrou, want kinders is my passie. Om kinders te leer en te help is vir my die mees bevredigende werk wat daar is.”